Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire

Tuesday, July 19, 2005

Hoe dom kan jy wees?

Ek check Brittanje reken nou die feit dat hulle gehelp het om Irak in te val het fokkol uit te waai met hulle bomaanvalle. Jirre, ek dink 'n blinde ou kan die link trace. Maar hoe sĂȘ hulle? Daar's nie pille vir stupidgeit nie.

Verseker.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home