Londen bied 2012 Olympics aan... whatever
Jissie, onthou jy nog hoe groot impak het die vorige Olympics op ons almal se lewens gehad? Ja man, mens was so die moer in oor al die kak lame-ass sport op al die DSTV sportkanale vir about ses weke. Onthou jy?
Toe wen SA se swemmers en almal hier bulk en juig en rrrttt en als. "Lekker SA! Julle is tops. SA bo!" want ons het mos gewen. Ja fokken right.
Well, Londen host die 2012 Olympics. Whoop-di-fokken-do.


0 Comments:
Post a Comment
<< Home