Wonder waar sy is?
Gotta love the media. So aaklige Kanadese vrou het klomp meisies help verkrag en word nou vrygelaat. Sy wou êrens anoniem 'n nuwe lewe begin. Of eerder, soos die berig ons wysmaak "Homolka plans on living in Quebec".
So enige iemand wat pissed off is hiermee kan haar in die hande kry. Maar sekerlik sal sy haar naam verander? Sure. Lees verder: "Homolka has changed her name to Karla Teale."
Dus, enige iemand wat glo sy is skuldig of revenge wil pleeg - skiet uit Quebec toe en kyk Karla Teale op. Sy is eintlik die goor Kanadees, voorheen Karla Homolka, wat al daai vieslike dade gepleeg het.
Thanks media. "Umm, SAA? Ja, wat's julle volgende vlug Kanada toe asb?"
Blind.


0 Comments:
Post a Comment
<< Home