Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire

Friday, September 30, 2005

Lika bikini china. Lika freakin' bikini...

Hoe's hierdie choice quote deur bra Helgard Muller, die afrigter v/d Cheetahs, op News24: "Meanwhile the Cheetahs' backline coach, Helgard Muller, said: "Statistics are like a bikini. One sees a bit, but never everything."

Once china. Classic.



Arme girls in Saudi

Check bietjie hoe hectic dit is vir vroue in Saudi. Eish, dit klink glad nie fokken lekker nie.

Thursday, September 29, 2005

Afrikaanse musiek is poeskak. Klaar.

(Hierdie is my latest rant & rave session teen die fokken euwel van Afrikaanse musiek)


Hierdie Kersfees is daar net een ding wat ek wil hê. ‘n Ander kultuur.
Want die fok weet, as Afrikaanse musiek deel moet wees van my kulturele identiteit is ek eerder enige iets anders – behalwe dalk ’n fokken Yank.

Kyk, Afrikaanse musiek was nog nooit great nie. Geensins nie. Way back het die volksvaders sommer kak Duitse liedjies vertaal en gemaak of dit Afrikaans was. En die fok weet, Duitse volksliedjies is nie jou top tipe musiek nie. Nie eers fokken naby nie. Ich liebe dit not so much.

Lees hom verder...

Is Sewende Laan rassisties? Of net kak?

Ek check die mense wil nou rassisme in Sewende Laan ondersoek. Wat my nog meer ontstel as die rassisme en geweld in die reeks is die kak acting, tos storielyne en aangeplakte polities-korrektheid. Jirre, as dit Afrikaanse vermaak is kyk ek eerder nuus. Inderdaad 'n pot kak.

Monday, September 05, 2005

Lekota het vrede met defence

But in a good way: "Peace is a more important weapon of security than any number of guns you can have, just ask the Americans," tune die bra onlangs.