Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire

Friday, October 28, 2005

Hey manne, watch wat julle braai man

Heavy blind ek sê. Blykbaar is ons Suid-Afrikaners besig om al ons Bosveldbome te destroy deur braaihout daarvan te maak. Nooit ouens.

So check next time dat jy nie kameeldoring, mopanie of ysterhout gebruik nie. Onthou, as ons al die Bosveldbome afbrand dan is daar nie meer koelte by Oppikoppi nie.

1 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Sjoe, en daar wou ek nou iets sê oor die inheemse bome wat opeindig as as maar ek sien 'n ander siel, ewe besorgd as ek, het my voorgespring.
Nou ja toe, girls rashguards.... en ons was bang die jeug is te selfgesentreerd.

4:14 AM

 

Post a Comment

<< Home