Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire

Friday, October 21, 2005

'n Dom mens met selfvertroue...

...bly nou maar een maal gevaarlik. Bush reken hy luister nie na die "background noise" van mense wat kla oor hom nie want hy het 'n job om te doen. Die "American people" verwag blykbaar van hom dat hy sy job doen.

Maybe moet een van sy advisers vir hom sĂȘ (stilletjies as die kameras nie kyk nie) dat hierdie popularity polls opgemaak is uit mense - en wel die Amerikaanse mense wat hy claim om te dien.

Fokken idiot.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home