Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire

Tuesday, October 04, 2005

Riaan Pruikwagen nou eers 60

No ways. Die pers reken Riaan Cruywagen is nou eers sestig! Dit voel of die bra al op TV is van ek my verstand het. Well, hy is pretty much...

2 Comments:

Anonymous Anonymous said...

hoe is hierdie doos, spam in
'n blog comment.

12:52 AM

 
Anonymous Anonymous said...

ek verkoop tweedehandse toggos op kerklein maar het nog nie 'n websait nie. kan iemand my help?

8:03 AM

 

Post a Comment

<< Home