White supremacist bitches
Hahaha. It seem like Hitler laaik to be wearing a rokkie. Ontmoet Prussian Blue, die nuutste naam in Amerikaanse rock in support of white supremacy.
Fokken belaglik.
Twee Amerikaanse meisies, kompleet met draadjies en al wat sing oor hoe cool Hitler was, hoekom dit ass kick om wit (en stupid) te wees en so aan. Album naam? "Blonde hair, blue eyes." Natuurlik.
Die fok weet.
Dis seker darem verblydend. Waar stupid fuck-head racists soms mense doodgeslaan het en aan kruise verbrand het maak hulle nou lekker luistermusiek as twee witkopmeisietjies.
Assholes.


3 Comments:
Het actually 'n interview met hulle op ABC gesien. Die probleem kom in by die kinders se ouers - hulle is van kleins af geindoktrineer om totaal en al anti enigiets nie-wit te wees.
Het ook op 'n TV 'n uitreksel gesien van een van hulle optredes. Dis bisar - hierdie twee tingerige dogtertjies wat kitaar slaan terwyl 'n klomp skinheads in leathers lyk of hulle in a trance is. Amerika is 'n weird plek...
10:14 AM
Ek reken die kiddies is uit skok-idees uit. Nou traai hulle maar hierdie avenue. Lekker blaaint, maar daar gaan tien teen een nog daarvan kom, watch.
In Singapore, on the other hand, is daar nou 'n hofsaak aan die gang teen 'n sewentienjarige laaitie wat in sy blog gereken het Maleiers is vaktap, asook hulle religion. Sy lawyers pleit nou basically dat hy nie tronkstraf moet kry nie, maar hy gaan tien teen een baie hard gebliksem word.
Two sides of the same coin...
5:55 PM
Hulle is wonderlik!
1:53 AM
Post a Comment
<< Home