Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire

Tuesday, November 01, 2005

Swart bra's leen dikwels zak vir kos

Ek's lankal gatvol vir whiteys wat so bitch die hele tyd oor wit mense klaarblyklik swaarder kry as swartes sedert '94. Sure, 'n paar burgers het jobs verloor en so aan, maar jirre ouens - check die diff's.

1 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Kla met die witbrood onder die wit arm en verlang na n wit Suid-Afrika. Wakker word Wit dit is honger Afrika.

1:35 AM

 

Post a Comment

<< Home