(Hierdie is my latest rant & rave session teen die fokken euwel van Afrikaanse musiek)
Hierdie Kersfees is daar net een ding wat ek wil hê. ‘n Ander kultuur. Want die fok weet, as Afrikaanse musiek deel moet wees van my kulturele identiteit is ek eerder enige iets anders – behalwe dalk ’n fokken Yank.
Kyk, Afrikaanse musiek was nog nooit great nie. Geensins nie. Way back het die volksvaders sommer kak Duitse liedjies vertaal en gemaak of dit Afrikaans was. En die fok weet, Duitse volksliedjies is nie jou top tipe musiek nie. Nie eers fokken naby nie. Ich liebe dit not so much.
Lees hom verder...