Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire

Wednesday, January 11, 2006

Ag nee, right-wing losers - nog 'n naam verander

Dit voel soos talle kere van te vore. 'n Pleknaam in SA gaan verander en guess what? Die backward FF+ spring al weer op en af en gaan te kere. Al een van hulle in die Parliament. (Of ek dink hulle is maybe twee daar.)

Die keer is dit Johannesburg International Airport se naam na Oliver Tambo toe. Weereens - big fucking deal. Verander dit en maak die majority gelukkig. Back in the day het die Nasionaliste ook als en almal vernoem na Boeregeneraals - dis hoe die speletjie werk china's.

As ek so kyk na hoe baie name daar nog is in SA wat gaan verander is ek sommer klaar moeg om elke fokken liewe keer te moet lees van die wit partye se gefokkenskrou oor die geld wat dit gaan kos en die power van brands en al daai tiep van kak.

Sug.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home