Dan Roodt is dom. Fokken dom. Selfs poesdom.
Ai, ou dom Dan is al weer aan die gang. Ou Gibbons point my nou die dag weer na Dowwe Dan Roodt se websait toe (wat ek nie hier gaan noem nie, want die doos verdien nie clicks nie).
Nou Dan Roodt is so pro-Afrikaner loser wat glo die "Afrikaners" (maw right-wing fanatici soos hy) gaan weer Suid-Afrika regeer. Of eerder - dis ons reg en voorreg. Wit mense is mos maar superior en die soort van ding, reken die Dom Doos homself.
Sy amateuragtige stuk kak sait het ek al voorheen gesien, maar ek skiet toe gou weer soontoe om te sien wat die ver-regses mee konkel deesdae. (Dis nou nadat die Boeremag in die tjoekie sit en moan oor MetroFm en nie meer oorlog probeer beplan in die local Teazer's nie.)
Een van die artikels op die sait vra die "taboevraag" oor of "Suid-Afrika ooit weer 'n Afrikanerstaat kan word". Nou enige iemand met 'n greintjie verstand sal hierdie onmiddellik herken as 'n KAK VRAAG en nie 'n taboe vraag nie. Kak vraag Dan. Kak vraag.
Die oplossing is egter die clincher. Dan the Man het sulke kleurvolle (of eerder kleurlose) oplossings soos dat al die Tswanas in SA na Botswana toe move, dan's daar meer plek. Natuurlik betaal ons die Tswanas so paar sent om te waai. Bwhaaaahahahaha...
En hy mention dan casually dat die Afrikaners dalk bietjie gaan sukkel om weer die land oor te neem - ten koste van die "swartes". Jy weet, hulle is bietjie meer as ons en was eerste hier en die land behoort aan hulle en so aan. Klein struikelblokkies, maar hy sien lig die clueless asshole wat hy is.
Hy gaan actually sover... *kry gou asem terug na lagbui* om Antarktika te oorweeg as nuwe tuisland maar keur dit dan af: Eerstens oor die wêreld ooreengekom het om dit te deel as research base. Eers sy TWEEDE rede deal met die feit dat dit poeskoud is daar - en actually nogal onleefbaar. Wham! Hoe's dit vir redenasievermoë?
Ek kan net tot die slotsom kom dat Dan Roodt 'n dom mens is, moontlik selfs die domste persoon nog ooit in die geskiedenis van intelligente lewe in die heelal. Die simpelheid en algehele onbegrip van wat aangaan en hoekom is ongelooflik. Bly sekere Afrikaners (dws rock spiders) regtig onder klippe? Wat de fok maak mens met sulke mense?
Well, dis maklik. Jy vra hulle om na Antarktika te trek en betaal hulle 'n paar sente. Daar is mos poesbaie plek. Net soos in Botswana.
En die beste van als - dis heeltemal wit daar...


5 Comments:
Ja, ou Dan Roodt darem. Namens almal wat regdenkend is in SA, gee ek hiermee opdrag en toestemming dat Dan Roodt van die titel "Afrikaner" ontneem word. So iets sal my persoonlik fokol pla, maar ek dink ou Dan snork in die aande soos daai Hasie van Knerses wat so "wortels-wortels" gesnork het: "Afrikaners-afrikaners-afrikaners...."
3:07 PM
Nice one Chopper!
Eens op 'n reenerige dag is ek poesbored en besluit om daai verfoksel van afrikaner pretensie te koop: Insig. 'n Arme bra word die eer gegun om 'n dag saam met Dan te spandeer. How ironic dat ons gunsteling volkstryder iewers in die dagga-dekades tyd in Belgie spandeer het waar hy homself as... wait for it... vyand van apartheid voorgedoen het!
Fokken haas!
Ek reken hy raak al hierdie twak allewig kwyt bloot omdat hy in vrees lewe dat sy ontelbare riches van hom ontneem gaan word. Nie die "afrikaans sprekende" s'n nie- sy fokken eie. So hy's 'n gulsige fokken haas daarby!
Maar ek reken ook mens mag nie 'n boek op sy omslag takseer nie. Dalk moet ons een aand vir ons balaklavas aantrek en saam met hom gaan 'Tshwane' signs terug verander na 'Pretoria' toe. Dalk net sien ons sy ander kant.
Fok dit! 'n Poes is 'n poes.
3:05 PM
Kennelik is hy reeds so afgestomp dat hy ewe maklik oor Auschwitz of die Boere-konsentrasiekampe van 1900 ook sou kon lag. Maar dat Kombuis hom insgelyks aanbied as 'n arbiter van manlike kleresmaak is 'n element waaroor mens binne hierdie tragiese situasie ietwat wrang kan glimlag. Al is dit net omdat Kombuis self een van die swaks geklede mense in die land is met 'n styl iewers tussen dié van 'n ou hippie en 'n bergie.
nogal bietjie soos ou tjopper tjarlie
2:22 AM
Ek dink ons moet die Zulu's oorreed om Kwazulu terug te vat vir hulle. Dit sal die weg baan vir die sothos om gauteng te wil hê. Dan moet die Xhosas maar terug Oos-Kaap toe. Dan is daar die Wes en Noord-Kaap oor vir die Afrikaner. Dit is tog waar dit alles vir almal begin het. Ek glo regtig almal verdien hulle eie land. Dan hoef ons nie meer so te lei onder die ANC wat elke deel van daaglikse lewe wil beheer nie.
11:23 PM
ek het heerlik gegiggel oor jou "dan the man" post. Ek het vir `n wyle amok gemaak op daai website toe ek verveeld was, en basies tot die gevolgtrekking gekom dat daai mense lankal kafrikaners is. Enige vorm van vraagstelling van die jonger kant af word afgelas. Dis presies, PRESIES wat dan en sy vrou teëgestaan het in apartheid met hul kritiek op sensuur, maar nou wil opdis as `n oplossing om intellektuele groei in `n sogenaamde kultuurgroep aan te moedig?! Ek verstaan gladnie.
Dis great, Chopper, dankie vir jou nugter (?! ek gebruik chopper en nugter in dieselfde sin?!) plasing.
6:44 PM
Post a Comment
<< Home