Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire

Tuesday, July 25, 2006

Ek's nou terug...

Fokkenell, dit was nou vir jou 'n ding. Ja wat, na so stilte van about vyf maande is ek terug om kak te praat. En wat het ek vir myself te sĂȘ, wonder julle...

Well, ek check die Junior Rapportryerbeweging het onlangs hulle super Afrikaners aangewys en is regtig fokken ontsteld om te check nie ek of watkykjy het die cut gemaak nie. Kan jy dit glo?

Dan's daar die oulike mense van die Pendoring awards wat ons vir die tweede jaar in 'n ry vra om asb watkykjy in te skryf. Dit nou nadat niemand laas jaar gewen het nie. Net soos die skoonheidskompetisie in Vereeniging...

Ai, dis lekker om terug te wees.