Ek's nou terug...
Fokkenell, dit was nou vir jou 'n ding. Ja wat, na so stilte van about vyf maande is ek terug om kak te praat. En wat het ek vir myself te sĂȘ, wonder julle...
Well, ek check die Junior Rapportryerbeweging het onlangs hulle super Afrikaners aangewys en is regtig fokken ontsteld om te check nie ek of watkykjy het die cut gemaak nie. Kan jy dit glo?
Dan's daar die oulike mense van die Pendoring awards wat ons vir die tweede jaar in 'n ry vra om asb watkykjy in te skryf. Dit nou nadat niemand laas jaar gewen het nie. Net soos die skoonheidskompetisie in Vereeniging...
Ai, dis lekker om terug te wees.


11 Comments:
Fokkit ou bees, welkom terug.
Dog jy is dood
10:14 AM
Goed om jou weer hier te sien. Alhoewel jy al weer vir 'n maand lank draai...
6:49 PM
Jou fokken luigat.
10:47 AM
Chopper Charlie
Ek het 'n brief so ruk gelede (maklik 'n jaar gelede) na jou ge-e-pos, op reaksie van jou belaglike uitlatings op RSG en veral op jou blogg. Het jy dit ooit gelees? Ek het gedink ek het my tyd met jou tipe gemors.
Gideon Jacobus de Wet
3:12 AM
Hey Generaal Gideon Jacobus de Wet. Gaan polish jou roer.
10:56 AM
Ag nee man, skaam hierdie mense met hulle regse uitlatings hulle dan nie?! Sorry, maar as hulle by die rooi vlag verby moer en dink hulle gaan nie mentally gescar word deur jou wonderlike kwinkslae nie, moet hulle maar die pyn vat, Chopper. Dit is n vorm van masochisme as jy my vra... Maar vir die res van ons, dankie vir kinkels in jou literere kabel wat ons almal so lekker laat lag, want as jy nie vir die lewe kan lag nie, mis jy die grooste joke of all time!
Alle Heil en Slangspoeg
Cremora (Taipei)
9:05 AM
[url=http://tramadol-best5.blogspot.com/]tramadol[/url] http://tramadol-best5.blogspot.com/
Dont forget!
5:19 AM
HEY JOU BLOG IS MOER COOL, EK GAAN JOU ADD OP MY BLOGROLL. LEKKER DAG VERDER:D
3:13 AM
het toevallig jou post oor dan roodt gelees. ek is ook self nie 'n fan nie... maar wees eerder bly dat jy nog die oppertunity in SA het om vrylik jou denke (al is dit hoe belaglik)te kan publiseer. Miskien moet jy eerder zim toe trek. Jou post se argument is die tipiese afrikaner alpha-male-my-way-or-the-highway mentaliteit. Geniet eerder jou rugby en los intellegente linkse argumente vir max du preez.
12:24 PM
Slaan my met 'n papsak en 'n stywe snoek, die man lewe! Skiem dis hoog tyd dat daar weer ink uit jou pen loop en 'n paar bladsye versier. Al wat nou nog moet gebeur is dat watkykjy ook terug kom, Mugabe ge-assasinate word en Patricia gekies word as President, en ek kan met gemak omkap.
So kyk noord...fok voort en versprei die liefde!
6:24 AM
hey, vereeniging is nie so bad nie...
;)
6:11 AM
Post a Comment
<< Home