Dan Roodt is dom. Fokken dom. Selfs poesdom.
Ai, ou dom Dan is al weer aan die gang. Ou Gibbons point my nou die dag weer na Dowwe Dan Roodt se websait toe (wat ek nie hier gaan noem nie, want die doos verdien nie clicks nie).
Nou Dan Roodt is so pro-Afrikaner loser wat glo die "Afrikaners" (maw right-wing fanatici soos hy) gaan weer Suid-Afrika regeer. Of eerder - dis ons reg en voorreg. Wit mense is mos maar superior en die soort van ding, reken die Dom Doos homself.
Sy amateuragtige stuk kak sait het ek al voorheen gesien, maar ek skiet toe gou weer soontoe om te sien wat die ver-regses mee konkel deesdae. (Dis nou nadat die Boeremag in die tjoekie sit en moan oor MetroFm en nie meer oorlog probeer beplan in die local Teazer's nie.)
Een van die artikels op die sait vra die "taboevraag" oor of "Suid-Afrika ooit weer 'n Afrikanerstaat kan word". Nou enige iemand met 'n greintjie verstand sal hierdie onmiddellik herken as 'n KAK VRAAG en nie 'n taboe vraag nie. Kak vraag Dan. Kak vraag.
Die oplossing is egter die clincher. Dan the Man het sulke kleurvolle (of eerder kleurlose) oplossings soos dat al die Tswanas in SA na Botswana toe move, dan's daar meer plek. Natuurlik betaal ons die Tswanas so paar sent om te waai. Bwhaaaahahahaha...
En hy mention dan casually dat die Afrikaners dalk bietjie gaan sukkel om weer die land oor te neem - ten koste van die "swartes". Jy weet, hulle is bietjie meer as ons en was eerste hier en die land behoort aan hulle en so aan. Klein struikelblokkies, maar hy sien lig die clueless asshole wat hy is.
Hy gaan actually sover... *kry gou asem terug na lagbui* om Antarktika te oorweeg as nuwe tuisland maar keur dit dan af: Eerstens oor die wêreld ooreengekom het om dit te deel as research base. Eers sy TWEEDE rede deal met die feit dat dit poeskoud is daar - en actually nogal onleefbaar. Wham! Hoe's dit vir redenasievermoë?
Ek kan net tot die slotsom kom dat Dan Roodt 'n dom mens is, moontlik selfs die domste persoon nog ooit in die geskiedenis van intelligente lewe in die heelal. Die simpelheid en algehele onbegrip van wat aangaan en hoekom is ongelooflik. Bly sekere Afrikaners (dws rock spiders) regtig onder klippe? Wat de fok maak mens met sulke mense?
Well, dis maklik. Jy vra hulle om na Antarktika te trek en betaal hulle 'n paar sente. Daar is mos poesbaie plek. Net soos in Botswana.
En die beste van als - dis heeltemal wit daar...

