De Lille praat kak
I love this. Nadat daar eers uitgevaar word teen die evils van die Internet omdat iemand gedurf waag het om een van hulle (verbeel jou!) te defame, het ons nou 'n 180 grade about-turn deur professionele politikus Patricia de Lille.
Die beste van die video (behalwe natuurlik haar blatante skynheiligheid) is die product placement vir haar boek. Ek wonder wie die spesifieke shot gekies het.
Assefokkenblief.

