
Metal maak heavy uit van swart goeters. Swart hare, swart klere, swart harte, gevoelens en nou ook... swart vroue. Of vrou.
Will Smith van Fresh Prince-faam se vrou,
Jada Pinkett-Smith maak uit van metal. Of so skiem sy. Sy het nou 'n band met die show-stopping naam Wicked Wisdom. En hulle maak metal. Of iets.
(Locally het Christina Storm mos ook 'n ruk gedabble in donker metal met 'n stint in Terminatrix. Ai.)
Anyway, op
die Wicked Wisdom websait kan jy bietjie luister wat hulle doen, maar jy kan (soos altyd) volle songs download van die gawe P2P netwerke soos
Limewire. Nou die tunes is niks nuuts nie, en me Pinkett-Smith is nie die beste vocalist wat ek al gehoor het nie. Geensins nie, in fact.
Maar snaakser nog is die lyrics, of dan die "wicked wisdom" wat die Fresh Princess of Evil op ons loslaat. Herhinner bietjie aan white teenage angst, alhoewel sy 'n swart thirtysomething ma van twee is. Lyk my almal se issues is maar dieselfde...
(en ek quote)
I can - only be what - you - seeI hate the way my - wrongs - hauntThe way you let them - haunt - meI'm not the sameI'm not the sameLeave me aloneI'm not the sameFuck the punks, Hate is my nameI'm not the sameYou better chill, stay out of my wayI'm not the sameI'm me, it's how it's gonna beAmazing. Nog 'n riveting chapter in die fabulous wêreld van metal...